" landskap " deur GERT VLOK NEL [boodskap #72179] |
So, 19 Januarie 2003 17:40 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Gert Vlok Nel
landskap
o Here wolkies die maan
ons huis kerk paul sauerstraat die pad na die dam
skool poskantoor pad
mm daai huis pad
pad
spoorwegwerf motorhek
pad
pad
dam: die dun lyk
van Kosie April
|
|
|
Re: " landskap " deur GERT VLOK NEL [boodskap #72184 is 'n antwoord op boodskap #72179] |
Ma, 20 Januarie 2003 08:46 |
Office Cleaning Exper
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Mooi Gedig.
Dankie vir die poetry. Ek is jare lank al weg van Suid Afrika and het nou
die dag eers die chatroom gevind.
Lieflik om weer NPvan Way Louw te lees - eers nou verstaan ek die gedig op
ouderdom 46 - en eers op 15 die gedig gesien.
self is mos sy/ons ho"er self /God - bo die ego.
LSS
in Australi"e
skryf in boodskap news:3E2AE418.7050206@rogers.com...
> Gert Vlok Nel
> landskap
>
> o Here wolkies die maan
> ons huis kerk paul sauerstraat die pad na die dam
> skool poskantoor pad
> mm daai huis pad
> pad
> spoorwegwerf motorhek
> pad
> pad
> dam: die dun lyk
> van Kosie April
>
|
|
|